Jaarboeke

Metodiek van Tegnologieë in onderwys 351


 
Modulekode JLT 351
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Rekenaargeletterdheid, Informasiegeletterdheid, Integrasiegeletterdheid. Die gebruik van rekenaars in laboratoriums vs.klaskamergebruik. Evaluering van sagteware en webtuistes vir opvoedkundige gebruik. Rekenaarsekuriteit: risiko’s en veiligheids- maatreëls. Etiek en die informasie-era. Modelle van aanlynleer. Voorsiening vir verskillende leerstyle. Projekgebaseerde leer. Rekenaargebaseerde assessering.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences